ATKV
ATKV @ATKVSA ·
Vandag vier ons Wêreldteaterdag met die krag van stories, die towerkuns van die verhoog en die ongelooflike talent wat in gemeenskappe regoor Suid-Afrika leef. #Afrikaans
20
ATKV
ATKV @ATKVSA ·
Vandag vier ons Wêreldteaterdag met die krag van stories, die towerkuns van die verhoog en die ongelooflike talent wat in gemeenskappe regoor Suid-Afrika leef. #Afrikaans
20
SA Music Zone
SA Music Zone @SAMusicZone ·
Francois Van Coke Reik "Happy en Lucky" Mini-Dokumentêr Uit samusiczone.co.za/francois-van-c… #Afrikaans #FrancoisvanCoke #HappyenLucky #SouthAfrica samusiczone.co.za/francois-van-c…
Francois Van Coke Reik “Happy en Lucky” Mini-Dokumentêr Uit

Happy en Lucky is ‘n kort musiekdokumentêr wat die eerste tien jaar van Francois van Coke se solo musiekloopbaan vasvang, vanaf 2015 tot 2025. Francois beskryf homself as ‘n “normale dude wat...

From samusiczone.co.za
22
Henno Kruger
Henno Kruger @hennokruger ·

17
OnsAkademia
OnsAkademia @OnsAkademia ·
Het jy geweet dat Akademia die trotse eienaar van ʼn verskeidenheid woorde in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) is? Watter woord dink jy gaan die instelling volgende koop? #MyAkademia #Woordeboek #Afrikaans
65
ATKV
ATKV @ATKVSA ·
Die negende Adam Small-fees het sy regmatige plek op die feeskalender uitgekalwe – ’n viering wat diep gewortel is in Pniël se mense, geskiedenis en kultuur. Hier het die stem van Adam Small, tien jaar ná sy heengaan, weer helder geklink. atkv.org.za/nuus/posts/ada… #Afrikaans
Adam Small-fees blom uit die gemeenskap

Die Adam Small-fees het sy wortels diep in Pniël se grond en mense – ’n viering wat generasies verbind en nuwe stemme laat blom.

From atkv.org.za
24