ATKV
ATKV @ATKVSA
Die negende Adam Small-fees het sy regmatige plek op die feeskalender uitgekalwe – ’n viering wat diep gewortel is in Pniël se mense, geskiedenis en kultuur. Hier het die stem van Adam Small, tien jaar ná sy heengaan, weer helder geklink. atkv.org.za/nuus/posts/ada… #Afrikaans
Adam Small-fees blom uit die gemeenskap

Die Adam Small-fees het sy wortels diep in Pniël se grond en mense – ’n viering wat generasies verbind en nuwe stemme laat blom.

From atkv.org.za
· 24 Views
1 Likes
24