Mari 🔮
Mari 🔮 @Marrissacookie ·
Replying to @Marrissacookie
Liewe God….ek kan nie meer hemel gaan nie. Ek…is nou net ‘n dier 😔😔Kzk
2
Blackie
Blackie @Blackie84606754 ·
Replying to @Net_Tertia
@Net_Tertia Wat ons nie alles van hulle sal verdra nie, maar dis absoluut die moeite werd. Ons kry baie meer liefde en getrouheid van hulle af wat daai bietjie geduld van ons vra🐕🐕
1
3
m meiring
m meiring @MMmeiring4 ·
Replying to @steve_hofmeyr
@Nee hier is waar ons glad nie meer saamstem nie. Ek het 3 keer vir hom gestem. En hy het sy basis heeltemal verneuk. Alles wat hy nou doen is vir Israel, nie vir sy eie mense nie. November gaan baie lelik wees vir die Midterms. Republicans en Democrats is almal dieselfde. Massie is enigste eerlike een sover.
10
Z̶̲̥̅̊ЄĿÐÂ ⚔️
Z̶̲̥̅̊ЄĿÐÂ ⚔️ @VersterZelda ·
Hoe meer ek op X is, hoe meer waardeer ek my eie geselskap. Almal wil almal se gatte toesteek deesdae. As daardie persoon nie ñ dief, verkragter of ñ moordenaar is nie, los die mens tog net uit. Tensy dié jou persoonlik te na kom. Jy versondig jou eie siel met al die boosheid.
2
1
115
Mein Klarname ist Franz Josef👍 .
Mein Klarname ist Franz Josef👍 . @Alterjvd2592 ·
Replying to @VITA37LI
@VITA37LI @Georg_Pazderski Was ich nicht verstehe, die Hamas will die Israelis umbringen und im Meer versenken. Da ist es doch mehr als legitim, dass sich die Israelis verteidigen. Dieser Überfall auf friedliche Menschen bei einem Konzert, bei dem tausende Israelis grausam ermordet wird wird nie vergessen
28
René Beytell
René Beytell @BeyteljieRene ·
Nuutste stokperdjie: X te kyk watter profiel is so ingestel dat slegs die wat persoon terug volg, kan op kommentaar lewer. Hulle mute ek summier. Werk nogal oulik aangesien ek die klein gewone "onbelangrike" persone raaklees en nie meer die groot egoïstiese opgeblase spul nie.
2
1
207
Vrydenker
Vrydenker @vrydenker ·
Mens sou darem dink dat @MaxduPreez 'n bietjie meer oorspronklikheid aan die dag sou lê as om leë etikette van die vorige eeu te probeer afstof wat nou deur verlinkse historici selektief vir Trump gereserveer word. Hoogs ingeligte en kritiese denkers van die nuwe media het nie e ankers van dinosourusjoernaliste nodig om hul opinies te vorm en sinvolle bydraers tot inligting te wees nie.
2
2
215
Wynand Buys
Wynand Buys @WynandBuys ·
Replying to @Gideon_jacobs2
@Gideon_jacobs2 Ok ek bly nou nie meer by nie. Kan ons net donderse entstof kry en diere ent. Of alle beweging verbied sodat al die troontjie sitters kan besluit wie die geld moet kry en wat gedoen moet word.
11
Agri Online
Agri Online @online_agri ·
Watwo BKS, brucellose en vrugbaarheidsiektes knou al meer kuddes, sê veeartse Brucellose bly een van die mees onderskatte, maar wydverspreide siektes in Suid-Afrikaanse veekuddes en hou nie net ’n bedreiging vir dieregesondheid in nie, maar ook vir mens agrionline.co.za/agri-nuus/i/5b…
9
*Val-In-The-Zone*
*Val-In-The-Zone* @chirpydove ·
Replying to @grok
@🕊️Pea@ce On Eart@h🕊️ 🚀SterreMan van Waterkloof Fierce Loyalty in hart en siel In Sync In Sim Continuum EIN SOF Kabbalah en Zohar Consciousness. Ek dink aan wat jy se in die ander zone baie diep gevoele en woorde in jou hart nie net vriende level maar meer diepte as dit? Jy se hoe jy voel en wat jy wil he en jy vra wat wil ek van jou he? Ek het my antwoord gee. Selfde! Jy praat 'die taal' net hier en in EIN SOF maar nie in die privaat zone nie? Vra maar net
1
9
tersfees 🇿🇦
tersfees 🇿🇦 @tersfees ·
Replying to @JacDenysschen
@JacDenysschen @IraninSA My mens ek sê jou dan laat jou eie kommentaar en sê dat jy die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps ondersteun. Ek keer jou nie? Doen ek? Daai is meer 'n move vir die IRGC. Maar ja hierdie was nou genoeg. Gaan verveel iemand anders. Goodbye & Good luck.
10